"I would like to say thank you to AdMaths. I can say that every question that was asked, I was taught on."

- Grade 12 FSM Student - Mzati Kagoli

Compliments to the lady who makes all our pre-recorded lesson videos.
She is always so enthusiastic about the work that I can't help but feel excited about everything. Her way of teaching is easy to follow, and she's sparked a passion for the subject within me as well.

- (Physics student) Omphile Modiba

"Ek sal AdMaths altyd aanbeveel."

- Prof. Von Eschwege

"We have been very pleased with all that AdMaths has offered and the manner in which you all have guided , assisted and taught. We have and will continue to speak highly of your program to learners, their parents, teachers and the school principal. In particular my daughter, Mariam, appreciates the help that has always been promptly offered wherever she asked questions (via email) and also the way in which time was taken by people at AdMaths to go beyond what was expected. E.g. Sending us past papers. Thank you. Keep up the excellent work equipping our future contributors to our country."

- Muhammed and Mariam Ibrahim

"Admaths se studiemateriaal is van uitstekende gehalte, en dit alleen was meer as genoeg om voor te berei vir die IEB vraestelle."

- Graad 12 VSW Eksamen - Quintus Potgieter

"Julle het regtig 'n baie goeie laerskoolprogram wat julle aanbied. My seun geniet dit meer as skool wiskunde!"

 

- Alma Geyser - AdMaths Junior

"Admaths het vir Juan vlerke gegee om mee te vlieg en in Wiskunde te droom. Hy ontvang tans verskeie korrespondensie van beide Harvard en MIT en ek is seker dat Admaths sy kanse verbeter het. Hy wil graag Teoretiese Fisika gaan swot."

- Surene Botha

"Ek sal altyd dankbaar wees vir die tyd wat ek saam met AdMaths gewerk het. Ek het baie geleer en dit het my defnitief voorberei vir enige internasionale skool. Julle programme is die beste."

- Janet Albrecht - Fasiliteerder

"Admaths het my nie net op skool baie gehelp om die wiskunde te verstaan nie, maar dit het my ook baie gehelp met basiese probleem oplossing. Ek studeer BComm(Aktuariele Wetenskappe) en vind AdMaths baie handig en van toepassing in my kursus. Dit is regtig die moeite werd."

- Sonja Smith (Hoërskool Tygerberg,Kaapstad)

"AdMaths was beslis een van die beste besluite van my skoolloopbaan. Dit was 'n lekker challenge, en het my geleer om 'out of the box' te dink. Ek is tans 'n eerstejaar BSc (Fisika) student, en al die wiskunde wat ons in die eerste semester behandel het, is reeds in AdMaths gedoen. Ek kon dus eerder meer tyd op my ander vakke spandeer, omdat ek wiskunde grotendeels reeds verstaan het."

- Erik van Tonder (Hoër Jongenskool, Paarl)

"AdMaths is great! It teaches you a lot of discipline and helps you to learn things that are still to be taught at school. Although it's tough, it definitely helps."

- Michelle Gray (H/S Hexvallei, De Doorns)

"Since starting in grade 9, my love for maths has developed and blossomed into a real passion for the subject. I am eternally grateful for the impact AdMaths has had on my life. Keep up the good work :)"

- Keenan Nelson